Uitstekende Diens

Geagte Marc en Marlene Jones

Hiermee wil ek vir julle en jul span sê, baie dnakie vir die uitstekende diens.

Gister was my 3de keer by julle en ek kan net met lof van julle praat. Altyd loop julle die ekstra myl, en dit word opreg waardeer.

Julle sal my beslis weer sien!

Vriendeliek groete
Lorika Bester